Formiaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Formiaat  
IUSTC-naam Metanoaat  
 
Chemiese formule HCO2 
Termochemiese radius 2,00(19) Å [1] 
54,6 [Scm2/mol][2] 
1,454 10-9 [m2/s][2]
Lys van anione

'n Formiaat[3] (van Latyn: formica mier) is 'n sout wat die organiese anioon HCOO- of 'n ester wat die HCOO-group bevat. Die anioon is die suurres van mieresuur.

Formiate is goed oplosbaar is waterige oplossing en die oplossing het basiese eienskappe deur die suur-basisewewig:

  1. Thermochemical Radii of Complex Ions Helen K. Roobottom, H. Donald B. Jenkins, Jack Passmore, Leslie Glasser Journal of Chemical Education 76(11) 1999, bls. 1570
  2. 2,0 2,1 aqion.
  3. In Afrikaans is dit formiaat, nie formaat soos in Engels nie, sien: "Tyskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 6 (4) 1987". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2016.

Developed by StudentB